Die verslaggewer werk die afgelope sowat agt jaar by Die Burger in Kaapstad.
Sy beklee tans die pos van spesialis-omgewingsverslaggewer. Voor dit was sy onder meer lid van die koerant se parlementêre redaksie asook onderwys- en omgewingsverslaggewer (op die algemene redaksie
